Details for this torrent 


Musiek vir die Langpad 1 - 4 (2)
Type:
Audio > Music
Files:
292
Size:
529.54 MB


Uploaded:
Jun 15, 2014
By:
Ladyboss52



Lekker Luister liedjies op die "pad"

Comments

Jammer ouens maar ek dink die een is die regte een........
goeie middag ladyboss ek het vir jou daai cd ge upload , jammer ek pla daai eerste cd wat jy geupload het het ge seed wat die verkere cd was die ander twee musiek vir die langpad 1-4 (2) en musiek vir die langpad 5-9 wil nie seed nie ek dog maar net ek se jou , jy moet n wonderlike dag he
Sjoe ek is moedeloos!!!!!
goeie naand ladyboss het jy jou settings by jou utorent of bittorent gestel by options , preferences , queueing ,queue setting

maximum number of active torent uploading or dawnload

moet jy verander na hoevel torent jy wil seed of upload

volg die stappe en kyk maar of dit werk